Sumanda’s challenge

Dit is moeiliker as wat jy dink!

GEBRUIK DIE 1ste LETTER VAN JOU NAAM OM AL DIE VRAE TE BEANTWOORD.

Dit moet regte Plekke, Name & Dinge wees en as jou naam met dieselfde letter as iemand andersin begin dan moet jy met ander antwoorde vorendag kom.

Jy mag ook nie jou naam vir die SEUN/MEISIE naam gebruik nie.

                               Geniet  dit!!!

Wat is jou naam?
Rochelle

6 Letter Woord
ribbes

Seuns Naam
Rivan

Meisie Naam
Ronel

Kledingstuk
rok

‘n Ding in die kombuis
rasper

‘n Plek naam
Rotterdam

’n Uitroep
regtig?!

’n Dier
rooimier

’n Motorvoertuig
Rolls Royce
 

Advertisements

2 thoughts on “Sumanda’s challenge

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s